De Vette Mossel - Harties
This is a sample menu and may differ from what's available on the day. Reach out to the restaurant if you have any questions.
Last updated 07 February 2024
DISSE
DISSE
DISSE
Potbrood
wat die hele tyd net daar gebak word – met plaasbotter en konfyt. (Pasop vir hom – die lekkerte daarvan gaan jou verlei!)
R 0.00
Mosselvleis
gebraai met uie, handevol knoffel en plaasbotter
R 0.00
Mossels-in-skulp
met uie gestoom in wyn
R 0.00
Weskus-snoek
en soet-soetpatats – Weskus styl
R 0.00
Seekospot met 4 soorte vis
kalamari-repe, mossels, en handevol skoongemaakte garnaalsterte; Rys (vir die wat die sousies wil opvang); Mengelslaai– (ons praat nie graag oor slaai nie); Groentedis met melk en kaas. (tot Karoo-boere eet van hom)
R 0.00
Vleispotjie
(vir diegene wat nie eintlik seekos eet nie)
R 0.00
Waatlemoen en spanspek of Tropiese Vrugte
(Gly in jou keel af)
R 0.00
Koffie en koeksisters
soet na die sout (Sorry! – we do not do tea)
R 0.00
Vangs van die Dag
met uie en botter/olie – die sjef sal sê
R 0.00
Kalamari steak
met uie gebak in botter (dis hoe hy eintlik moet smaak)
R 0.00
Weskuskreef/ Heel Garnale
Proe die see!
R 0.00
Accepts vouchers
