De Vette Mossel - Parys
1/5
21
Top 50
De Vette Mossel - Parys
4.8
(200 reviews)
•
$
$
$
$
Ocean-Fresh Plates
De Vette Mossel Parys is al vir meer as ‘n dekade die plek vir ‘n lekker kuier, en meer as 100 duisend mense het al hierdie unieke belewenis ervaar.
Jou gasheer and gasvrou, Waldo en Amori, bring hul eie unieke energie na hierdie spesiale plek.
Amori met ‘n agtergrond in versekering, gebruik haar kundigheid om alles vlot te laat verloop. Waldo, ‘n groot liefhebber van ou motors, spandeer sy vrye tyd om hierdie klassieke motors te herstel. Hulle het albei op plase grootgeword en deel ‘n liefde vir avontuur en die buitelewe. Hulle het daarvan gedroom om die see en eiland atmosfeer na die platteland te bring, en met hul passie en praktiese benadering het hulle dit ‘n werklikheid gemaak.
Hul entoesiasme verseker dat jy die kenmerkende strand atmosfeer en seekosfees sal ervaar waarvoor De Vette Mossel bekend is.
Nes by elke De Vette Mossel, wag ‘n onvergeetlike ervaring op jou!”
Seafood
South African
Buffet
Fireplace
Great Views
Outdoor Seating
Reviewers' Choice 2025 Top 50
8 Pistorius Way, Rust Kleinhoewe, Parys, 9585, South Africa
Phone
(071) 049 0672
Reviews
4.8
200 reviews
Food
4.8
Value
4.8
Service
4.8
Ambience
4.7
OO
Ockie O.
Dined 1 week ago
Dit is soos 'n ontspanne vakansie wat in 'n middag ingepas word. Heerlike kuier met wonderlike kos!
SF
SHARON F.
Dined 3 weeks ago
Thank you for an exceptional dining experience. We will definitely do it again soon
De Vette Mossel - Parys
8 Pistorius Way, Rust Kleinhoewe, Parys, 9585, South Africa
Phone
(071) 049 0672
Location
Location
Details
8 Pistorius Way, Rust Kleinhoewe, Parys, 9585, South Africa




